-
Bethulie (Rensche van der Walt)
Original price was: R360.00.R288.00Current price is: R288.00.Rensche van der Walt was slegs 23 jaar oud toe Britse soldate haar en haar gesin van hul plaas na die Bethulie-konsentrasiekamp weggevoer het. Sy het van die begin af dagboek gehou. Haar ongekunstelde beskrywings verplaas die leser direk na die kamp se tentedorp waar jy saam met haar honger, dors en koud kry.
-
Grensloos (Wilna Adriaanse)
Original price was: R350.00.R280.00Current price is: R280.00.Sabine Maartens is nie iemand wat jy kan tem nie. Ná haar pynlike verlede het sy haar eie pad geloop, hier as vlieënier in Botswana. Haar pad het jare gelede gekruis met dié van Max Krige, eks-Interpol-agent . . . en toe het die vonke gespat. Nou bevind Sabine haar in ’n lewensgevaarlike situasie, as een van ’n klompie gyselaars…
-
Weg! Augustus-September 2026
R160.00In hierdie uitgawe van Weg!: Richtersveld – Waar die mense en die wildernis sy aan sy woon; Patagonië se W-Trek – Stap 75 km tussen gletsers en graniet; Zimbabwe se Gonarezhou – Rivier kruisings, afgeleë kampplekke en olifante; Vosburg – Kom kuier op die Karoo se koelte dorp. Kuierkos – 6 val-van-die-been-af-vleisgeregte en Wiele –…
-
Van April 2023 verskyn Landbouweekblad tweeweekliks – sterker nuus en aktuele ontledings, artikels met vleis, inspirerende leefstylstories en bedryfsinligting wat jy nêrens anders kry nie.
-
Huisgenoot 06 Augustus 2026
R75.00Kry jou Huisgenoot tuis! Suid-Afrika se topverkoper-tydskrif bied weekliks boeiende leesstof – en elke uitgawe bevat iets vir almal in die gesin. Die stories waaroor almal gons
-
Tuis Augustus 2026
R120.00In hierdie uitgawe van Tuis: Badkamers – Van kalm & neutraal tot bont & besig. Groen vingers – Tuin herrys by historiese Northcliff-herehuis + Kweek so die mooiste dahlias! Kos – Rek jou rande met bone, grane & groente in die seisoen + marmelade stap vir stap en Woonstel in Seepunt – 2 Slaapkamers word…
-
In hierdie uitgawe van Weg! Ry & Sleep: Weskus – Ry & kamp só langs die see. Vier by vier – 4 Nuwe rygoed en 4 nuwe kampgoed; Kamp in die Hartland – Plaas, bos en op rooisand. Naweekkamp – Skap asem in Springs… ja, jy het reg gelees! en Bainskloofpas – 29 van die…
-
Kuier 30 Julie 2026
R38.00Kuier is ’n tweeweeklikse tydskrif met hart en siel wat iets bied vir die hele gesin. Ons visie is om ’n verskil in ons lesers se lewens te maak deur hulle die platform te gee om húl stories op húl manier te vertel.
-
Huisgenoot 30 Julie 2026
R75.00Kry jou Huisgenoot tuis! Suid-Afrika se topverkoper-tydskrif bied weekliks boeiende leesstof – en elke uitgawe bevat iets vir almal in die gesin.
-
Van April 2023 verskyn Landbouweekblad tweeweekliks – sterker nuus en aktuele ontledings, artikels met vleis, inspirerende leefstylstories en bedryfsinligting wat jy nêrens anders kry nie.
-
Huisgenoot 23 Julie 2026
R75.00Kry jou Huisgenoot tuis! Suid-Afrika se topverkoper-tydskrif bied weekliks boeiende leesstof – en elke uitgawe bevat iets vir almal in die gesin.
-
Kuier 16 Julie 2026