-
Kuier 01 Januarie 2026
R48.00In Kuier se eerste uitgawe van 2026 kry getroue Kuier-lesers ’n spesiale 68-blad gebedsboek, Kuier Gebed, om jou koersvas en sielskos te gee vir die nuwe jaar wat voorlê. Kuier Gebed is propvol inspirasie en raad en deel getuienisse van onder meer pastoor Jonathan Rubain en sy dogter, Mingus, en die Kelders van Geheime-ster Angelo…
-
Ruben Namibië en Cindy
R250.00Meerkatte, grondeekhorings, vlakvarke, ystervarke en Cindy die bobbejaan – 6 stories met foto’s en illustrasies. Volkleur-dieremanewales op elke bladsy!
-
Huisgenoot Gids, SA Helde
R85.00Jy’t nie supermagte nodig om die wêreld te verander nie. Kyk hoe dié Suid-Afrikaanse baanbrekers die weg berei het vir toekomstige presteerders soos jy! Dié uitgawe bevat meer as 140 Suid-Afrikaners wat grense verskuif en op die wêreldverhoog geskitter het. Of dit nou in Hollywood, op die musiektoneel, in die sportarena, wetenskap, sakewêreld of modeverhoog…
-
Koning Charles III
R95.00In hierdie gedenkuitgawe: Koning Charles III – Hoe gaan Charles die monargie verander? Alles oor die nuwe monarg – Hartseer kinderjare, vroeë liefdes, die toegewyde pa, die dierbare oupa; Die Diana-jare – Glans, leuens, jaloesie en tragedie: wat regtig verkeerd geloop het en Camilla – Van gehate minnares tot koningingemalin en Charles se rots.
-
Einde van ‘n era – Koningin Elizabeth – 1926 tot 2022 – Rus in vrede, U Majesteit. Haar lewe – Hoe die noodlot Lilibet ’n koningin gemaak het. Haar lojaliteite – Onwrikbare toewyding aan land, gesin & diere en Haar liefde – ’n Romanse wat die toets van die tyd deurstaan het.
-
Weg! Plattaland Somer 2025/6
R140.00In hierdie uitgawe van Platteland: Stilbaai – Laat waai!; Calitzdorp hou Vetplantfees – Só hou jy dié vasbyters spekvet en gesond. 2 Feestafels vol geur – Jan Hendrik, Karen Dudley. Rommelstrooi – Die‘Zibi-tannie’ skryf vir ons! Bloukrans-plaasverblyf – Raak weg in die Moordenaarskaroo. Daar’s perde op Rehoboth! en Somerboeke – 8 van die bestes -…
-
Weg! Desember 2025-Januarie 2026
R140.00In hierdie uitgawe van Weg!: Kies jóú huisie by die see – 8 stil blyplekke tussen Witsand en Gourits. Wat doen julle Oujaarsaand? – Skrywers deel hulle feesstories. Waenhuiskrans – Waar vissers en vakansiegangers saam sit. Skeepswrakroete – Slenterstap van Port Alfred tot by die Groot-Visrivier – bring die kinders! Reisjoernaal – Toer op eie…
-
Huisgenoot Blokraaie 41
R99.00 -
Kuier 04 Desember 2025
R48.00Kry nou ons spesiale 2026-kalender in ons 4 Desember 2025-uitgawe. In ons kalender pryk 20 celebs wat al voorheen op Kuier se voorblad te sien was. Hieronder is ons Kelders van Geheime-voorbladsterre Clayton Evertson en Vashti Prins, die Suidooster-ster Irshaad Ally, sangers Salome en Karin Kortjé en Blitsbok Justin Geduld. Kry jou spesiale 2026 Kuier-kalender…
-
Tuis Desember2025/Januarie 2026
R100.00In hierdie uitgawe van Tuis: Skop jou skoene uit – 5 Idilliese huise by die see – Werkershuisie nou Griekse toevlug, Gesinshuis slim ingerig vir vakansieverblyf, Elegant in wit teen die strand en tekstuurryke modernisme – siersteen op sy mooiste! Blywende herinneringe – Treffende dekor met jou mooiste vakansiefoto’s. Vars idees – Strepe net waar…
-
Tuis November 2025
R100.00In hierdie uitgawe van Tuis: Stoepe vir elke seisoen – Van kontemporêr tot landelik & eklekties + Kopies vir jou kuierkol. Kos – Middagete is by my! + Krummelhoender met karringmelk, stap vir stap. Tuine – Leënes-sindroom die vonk vir florerende blombesigheid. Doen dit self – Saksmeer ’n baksteenmuur; Regruk met flair-kompetisie – Wen jou…
-
Hond se gedagtes (2025)
R150.00In hierdie uitgawe van Hond se gedagtes: Dieremaniere – Verander probleemgedrag – begin met goeie dissipline. Kies só ‘n nuweling vir jou gesin – Moets & moenies vir die regte keuse.












