-
Braai & Rugby 2023
R135.00Hierdie is jou moet-hê braaigids vir die 2023 Rugbywêreldbeker, want rugby en braai is immers soos vinkel en koljander! Dit is ’n gewewe dat die braavleisvure naweek na naweek vir die sportgebeurtenis van die jaar aangesteek gaan word en met dié kookboektydskrif inspireer Herman Lensing jou met meer as 65 resepte vir disse wat jy…
-
Weg! Platteland Herfs 2025
R140.00In hierdie uitgawe van Weg! Platteland: Voorvatters van die Vrystaat! – Nou gaan ons wyn maak… op Philippolis! Venterburgse boervrou kweek ’n kruieryk; Proe Prieska se kookwater koffie! Ontmoet Plet se koskwekers. 2 spyskaarte – Gee herfs ’n Midde-Oosterse geur; Dassiesfontein – ‘N2 Mall’ vier 30 jaar. Ervaar zen op Zastron en ‘Nêrens, Noord-Kaap’ -…
-
Tuis Maart/April 2025
R100.00In hierdie uitgawe van Tuis: Trendy ontwerp – Kombuise – Inspirasie uit 5 lesers se kook-en-kuier-ruimtes. Kos (met ‘n kinkel!) – Lasagne, hoenderpastei & ander gunstelinge – Nuwe variasies, stap vir stap. Tuine – Kweek baardirisse met sukses – kenner gee raad + Waterwys & bestand teen Kaapse Suidoos. Aanhouer wen – ‘So het ons…
-
Bekostigbare resepte deur Herman Lensing.
-
Sarie Kos Somer 2025
R125.00In hierdie uitgawe van Sarie Kos: Welkom, 2025! – Hulle eet nie wat ons eet nie – (dankie, Dricus!)
-
Huisgenoot Blokraaie #37
R95.00Hier is 191 raaisels vir besig bly én ontspan op die lang, warm somerdae. Huisgenoot se nuutste bielieboek is ’n heerlike bederf vir almal wat versot is op blokraaie. Groot blokraaie, fotoblokraaie, koderaaisels, blitsies, breinknopers, anagramblokraaie en meer – hier wag ’n raaiselfees!
-
Weg! Platteland Somer 2024/25
R125.00In hierdie uitgawe van Weg! Platteland: Wyk uit na die wilde Weskus – Laat Lambertsbaai jou oorrompel. PrinsAlbert-eetplek 26 jaarmet één wenspyskaart’ 10 jaar van toffies – Darling se soetste suksesverhaal. Vanzylsrus – Dit gaan swaar maar lekker! Ontmoet Langebaan se balkon-uile. Kaalvoetsokker laat Graaff-Reinet hande vat. 6 keer trek… en toe ’n sandsakhuis op…
-
Van April 2023 verskyn Landbouweekblad tweeweekliks – sterker nuus en aktuele ontledings, artikels met vleis, inspirerende leefstylstories en bedryfsinligting wat jy nêrens anders kry nie.
-
Sarie Kookklas 2024/25
R135.00In hierdie uitgawe van Sarie Okkasie – Kook klas: Spesiale bêreboek – 75 resepte + tegnieke; Leer stap vir stap saam met Herman. Sit aan jou voorskoot, maak vol jou glas, en kom laat ons begin! Bak die beste suurdeegbrood, Maak self pasta, Hoenderpastei & bobotie-braaipaai, Souse: karamel tot hollandaise, Trifle, sjokolademeringuekoek & sitrus-tiramisu, Pap…
-
Tuis Blokraai #5
R100.00












