-
Sarie Kookklas 2024/25
R135.00In hierdie uitgawe van Sarie Okkasie – Kook klas: Spesiale bêreboek – 75 resepte + tegnieke; Leer stap vir stap saam met Herman. Sit aan jou voorskoot, maak vol jou glas, en kom laat ons begin! Bak die beste suurdeegbrood, Maak self pasta, Hoenderpastei & bobotie-braaipaai, Souse: karamel tot hollandaise, Trifle, sjokolademeringuekoek & sitrus-tiramisu, Pap…
-
Hier’s dit, baie dankie! Die tweede uitgawe van die tydskrif Huisgenoot Ware Lewensdramas – Skoksake is nou beskikbaar. Lees nog 10 volledige verhale soos jy dit nog nooit tevore beleef het nie. Ons vertel weer die skokstories agter die grootste sake wat ons bly boei. Dié keer herleef ons die volledige stories van Amanda du…
-
In hierdie uitgawe van Skud dit Af! 68 Heerlike resepte ontwikkel vir hormoonbalans, gewigsverlies, gesonde bene, mooi vel. 12 Kenners gee raad. 10 Eetgoed wat jou gewigsverlies pootjie. Is jy aan kos verslaaf? en Dink voor jy drink – Dis nie nét slegte nuus nie.
-
Weg! Botswana Reisgids 2024-5
R135.00In hierdie uitgawe van Weg! Botswana: Chobe toe! – Hier’s jou reisplan vir 8 dae. Kalahari – Was jy al op Jack’s Pan? Zim se Hwange – Kom kamp rég langs ’n watergat! Khama Rhino sanctuary – Welkom in die renosterrepubliek! 180+ Blyplekke en Maak dit maklik! – Grensinligting, kaarte en kontaknommers.
-
Met Huisgenoot Woordsoek in Groot Druk no. 2 voel dit of ’n mens heeltyd op vakansie is! Maak ’n draai in die wildtuin, beleef ’n basaar, neurie liedjies van Koos du Plessis, skree saam langs die sportveld en verwonder jou aan sterrekonstellasies. Hier skuil woorde oor alles en nog wat, lekker groot gedruk vir groter soekgemak.
-
In hierdie uitgawe van Landbou Boerekos: Maak kennis met koshelde – Produsente, sjefs, bewaarders, geur-connoisseurs en pioniers. Kersfees – ‘n Keur van nageregte en kleinkoekies vir die feestyd; Plaas toe – Maklike resepte met eiers, beesvleis, tamaties, mielies en koringmeel en Pinotage verjaar – Ons vier 100 jaar van ‘n trots Suid-Afrikaanse kultivar.
-
Landbouweekblad Boerekos #25
R105.00In hierdie uitgawe van Landbou Boerekos: Maak kennis met koshelde – Produsente, sjefs, bewaarders, geur-connoisseurs en pioniers. Kersfees – ‘n Keur van nageregte en kleinkoekies vir die feestyd; Plaas toe – Maklike resepte met eiers, beesvleis, tamaties, mielies en koringmeel en Pinotage verjaar – Ons vier 100 jaar van ‘n trots Suid-Afrikaanse kultivar.
-
Sarie Kos Lente 2024
R125.00In hierdie uitgawe van Sarie Kos: 80ste uitgawe – 80 resepte. Lekkerste feesbuffet – Moderne spyskaart vir ’n lang, moeitelose kuier. SA se brandewyn – Gammon met brannas & Coke, Steakpastei, Appeltert met ’n knertsie; Marmite-kool – Jy gaan nie glo wat jy proe! Eeu oue Caesarslaai – Klassiek tot nuut en Heuning – Die…
-
Kortpaaie – Herman Lensing 2024
R135.00Ontdek nog ‘n merkwaardige kookboektydskrif deur Herman Lensing, met meer as 65 maklik-om-te-maak resepte vir die huiskok – dit sluit in vir ontbyt, middagete, aandete en soet lekkernye.
-
Huisgenoot Het jy geweet? My land Suid-Afrika
Original price was: R80.00.R70.00Current price is: R70.00. -
Huisgenoot Woordsoek #14
R75.00Die seisoen is oop vir alle jagters van woorde met Huisgenoot Woordsoek no. 14. Vat die woorde se spoor tussen ’n wildernis letters deur en tem 111 nuwe raaisels! Temas op dié woordsafari: Italiaanse motors, Hollywood-liefdes, liedjies van Gé en Carike, aksieflieks, bekoorlike België, die wêreld van aandele, woordspel, top-strande en nog baie meer.












