-
Huisgenoot Koderaaisel Mini #5
Original price was: R60.00.R35.00Current price is: R35.00.Dis hoog tyd vir ’n koppie koffie en ’n koderaai! Wikkel jou toe in ’n knus kombers en vergeet van die tyd terwyl jy die woorde en kodes die een ná die ander ontrafel. Met 76 heerlike raaisels in Koderaaisels Mini no. 5 is hier hope kode-terapie om jou deur die winter te dra. As…
-
Huisgenoot Blokraaie #35
Original price was: R80.00.R35.00Current price is: R35.00.Laat Huisgenoot Blokraaie no. 35 se lekker leidrade jou lei na ’n ontspanne, breinfiks jy. ’n Goeie dosis blokraaie is net wat die dokter voorgeskryf het! Gee jou grysstof ’n hupstoot met hierdie puik versameling groot blokraaie, fotoblokraaie, koderaaisels, breinknopers, anagramblokraaie, blitsies en sudoku’s.
-
Landbouweekblad Boerekos #24
R99.00In hierdie uitgawe van Landbou Boerekos: Ons hou basaar! Warm kos vir koue aande – Bredies, sop, pasta en pasteie. Nuut op Nampo – Kom eet by die Plaaskombuis. Soete sopies – Hanepoot, sjerrie en port in jou glas. Op die plaas – Maak maklike resepte met kool, olywe, hoender, soetrissies, suurlemoene, appels en pere.
-
Tuis Kortpadkos #5, 2024
R120.00In hierdie uitgawe van Tuis Kortpadkos: 125 resepte + spesiale seksie vir vegetariërs. Randrekkers met hoender, maalvleis, deeg en Kerrie… en ietsie soets vir agterna!
-
Sarie Kos Herfs 2024
R115.00In hierdie uitgawe van Sarie Kos: Om te deel – 10 warm soppe, bredies uit jou drukkoker, kerries van hier en ver; In seisoen – O vy, dis lekker; Eksklusief – Herman kook uit eeue oue SA resepteboek – Vroeg-Kaapse cuisine verras! – 6 geregte; Aan tafel in Bangkok Pure perfeksie by een van wêreld…
-
Huisgenoot Woordsoek #13
Original price was: R72.00.R45.00Current price is: R45.00.Vat die spoor van meer as 1 500 wegkruipwoorde in ons mooie taal en kom meer te wete oor alles en nog wat. Met Huisgenoot-Woordsoek no. 13 gee jy al soekende jou woordeskat, algemene kennis en spelvermoë ’n hupstoot. Hou ook die kinders konstruktief besig met 20 bladsye prettemas spesiaal vir hulle.
-
Huisgenoot Raaiselbonus
R45.00Span uit met Huisgenoot se splinternuwe blokraaibederf, Raaiselbonus. Hoe klink 22 blokraaie, 8 blitsblokraaie, 12 koderaaie, 9 woordsoeke en 12 sudoku’s. Dis mos nou ʼn ware bonus!
-
Sarie Okkasie, ByKos 2024
R135.00In hierdie uitgawe van Sarie Okkasie – Bykos: Lepels vol lekker op jou bord – 65 Resepte, Sterre op jou tafel, pampoen krul van plesier. Gebottel vir later, Groen Geure; Alles sappig rooi. Sondagskottels, Een-is-nooit-genoeg-aartappels, rys, korrel vir korrel. Dis koue slaai, skat!
-
Huisgenoot 7de Laan Gedenkuitgawe
Original price was: R95.00.R35.00Current price is: R35.00. -
Kuier Suidooster 2023/4
Original price was: R45.00.R14.00Current price is: R14.00.Dié spesiale uitgawe van die tydskrif Kuier se KuierCombo bevat als wat jy moet weet oor die gewilde sepie Suidooster – van die grootste storielyn-skokke en uitstaan-troues, tot die beste baddies. Daar is ook smullekker resepte uit karakters soos Mymoena en Mrs J se kombuise, en hope raaisels en vasvrae om jou ure mee besig…
-
Huisgenoot Blokraaie 34
Original price was: R90.00.R35.00Current price is: R35.00.Met Huisgenoot Blokraaie no. 34 is dit jóú tyd: tyd vir ontsnap, tyd vir ontspan, tyd vir niksdoen terwyl jy tog iets doen! In hierdie bielietydskrif kry jy méér van alles – méér groot blokraaie, fotoblokraaie, blitsblokraaie, koderaaisels, breinknopers en anagramblokraaie. Verlustig jou hierdie somer in 205 heerlike raaisels uit die boonste rakke!
-
Huisgenoot Woordsoek Mini 3
R58.00Wonderlik! Dis weer woordsoektyd! Met Woordsoek Mini no. 4 rits ons die wêreld vol. Kom al soekende saam na Namibië, die Aussies, Heidi se land, die Galápagos-eilande en al die ander wêrelde waarheen woorde jou kan neem. Glip dié klein boekie in jou sak vir wanneer jy strand toe gaan, in ʼn ry moet gaan…












