-
Huisgenoot Woordsoek #12
Original price was: R70.00.R35.00Current price is: R35.00.Vind ál die heerlike wegkruipwoorde in Huisgenoot-Woordsoek no. 12 en bou só jou woordeskat, algemene kennis en spelvermoë. Hier’s hope pret vir oud en jonk!
-
Sarie Kos Winter 2024
R115.00In hierdie uitgawe van Sarie Kos: Lekker verjaar Sarie – 75 jaar – Ons vier saam! Malvapoeding – Maggie Pepler die skepper van almal se gunsteling – Bak haar oorspronklike resep; Julle’t gesê! – Een blik karamel, 7 maniere; Totsiens, Peter Veldsman – Kosskrywers onthou + Ons sit nog ‘n keer aan. Kom kook Italiaans…
-
Kuier Combo Kreatief 2024
R49.00Ons splinternuwe KuierCombo Kreatief bevat smullekker resepte, breipatrone, maklike DIY-projekte én wenke wat werk Die TikTok-tuiskokke Tietie en Nanna, wat hul eie kookreeks op VIA het, deel vyf liplekker-resepte én kookgeheime uit hul kombuis, ons wys hoe om vier smaaklike eetgoed van die wyle Kaaps-Maleise koskoningin Fatima Sydow te maak, deel lekker brei-idees vir die…
-
Weg Namibië 2024-Reisgids
Original price was: R130.00.R95.00Current price is: R95.00.In hierdie uitgawe van Weg! Namibië: Soek jou gunsteling-duin! – Skedelkus, Kaokoveld, Kalahari. Victoriawaterval – Skiet oor die grens en word sópnat. Locals gee raad – Dít vat die koek in Windhoek, Eet en speel hiér op Swakop. Kavango tot Chobe – Hou vakansie langs vier riviere. Nyae Nyae-panne – Kamp onder ’n kremetart in…
-
Die Groot Afrikaanse Blokraaiboek #1
Original price was: R220.00.R198.00Current price is: R198.00.Verkies jy blokraaie waar die leidrade binne of buite die raaisel staan, Koderaaisels of Sudoku? Die Groot Afrikaanse Blokraaiboek bevat alles!
-
Sarie Kreatief Winter 2024
R135.00 -
Huisgenoot Blokraaie in Grootdruk #6
Original price was: R80.00.R55.00Current price is: R55.00.Dis alles wat jy van Huisgenoot-blokraaie verwag – net beter, want ál die blokraaie is lieflik groot gedruk! Sonder die inspanning om fyn te kyk, wag daar ure se blokraaipret in Huisgenoot Blokraaie in Groot Druk no. 6.
-
Huisgenoot Beste resepte, Lugbraaier #3
Original price was: R85.00.R55.00Current price is: R55.00.In hierdie uitgawe van Huisgenoot Lugbraaier: 96 Winterresepte; Trooskos teen die koue – Als vir wilde weeksdae, ontspanne naweke en onthaal! Nuwe geregte! – Gebruik jou braaier vir: bredies en pasteie, ribbetjies en seekos en selfs ’n verjaardagkoek. Kerries en noedelgeregte – Bekostigbaar, vullend en genoeg vir die hele gesin.
-
Huisgenoot Brei 2024
R80.00Maande se plesier lê voor in die nuwe Huisgenoot Brei. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Knus komberse en pragtige kussings, tot kreatiewe projekte en bederf. Met dié tydskrif het jy net jou…
-
Portchie: Van Tweeling tot Trafalgar Square
Original price was: R310.00.R248.00Current price is: R248.00.Portchie is een van Suid-Afrika se suksesvolste kunstenaars, maar wie is die man wat agter die skilderye skuil? Waar kom die naam Portchie vandaan? En hoe en wanneer het Jan Hendrik Viljoen van die klein dorpie Tweeling in die Vrystaat, aangemeld om die wêreldbekende kunstenaar Portchie te word? Hierdie memoir kombineer Portchie se inspirerende verhaal…
-
Weg! Stapgids 2024
R130.00In hierdie uitgawe van Weg! Stapgids – Ontdek die berge om pragtige Phiring, Golden Gate se Ribbok is skoon rammetjie-uitnek! Die Otter – 56 jaar oud, maar steeds goud! Klipspringer & Goegap – Waar die Noord-Kaap met jou toor. Pondoland – Dis (nog) wild en wonderlik! plus 10 puik dagroetes: Watter een stap jy dié…
-
Huisgenoot Woordsoek Mini #5
Original price was: R60.00.R35.00Current price is: R35.00.Hou jou skryfding gereed, want Woordsoek Mini no. 5 is hier! Snuffel die lekker wegkruipwoorde uit in dié boekie se 100 splinternuwe raaisels. Leer speel-speel meer oor interessante plekke soos Skotland en Suriname, en maak ook kennis met vuurwarm akteurs, yskoue stede, slinkse struikrowers en vele meer!












