-
Sarie Okkasie, ByKos 2024
R135.00In hierdie uitgawe van Sarie Okkasie – Bykos: Lepels vol lekker op jou bord – 65 Resepte, Sterre op jou tafel, pampoen krul van plesier. Gebottel vir later, Groen Geure; Alles sappig rooi. Sondagskottels, Een-is-nooit-genoeg-aartappels, rys, korrel vir korrel. Dis koue slaai, skat!
-
Huisgenoot 7de Laan Gedenkuitgawe
Original price was: R95.00.R35.00Current price is: R35.00. -
Kuier Suidooster 2023/4
Original price was: R45.00.R14.00Current price is: R14.00.Dié spesiale uitgawe van die tydskrif Kuier se KuierCombo bevat als wat jy moet weet oor die gewilde sepie Suidooster – van die grootste storielyn-skokke en uitstaan-troues, tot die beste baddies. Daar is ook smullekker resepte uit karakters soos Mymoena en Mrs J se kombuise, en hope raaisels en vasvrae om jou ure mee besig…
-
Huisgenoot Blokraaie 34
Original price was: R90.00.R35.00Current price is: R35.00.Met Huisgenoot Blokraaie no. 34 is dit jóú tyd: tyd vir ontsnap, tyd vir ontspan, tyd vir niksdoen terwyl jy tog iets doen! In hierdie bielietydskrif kry jy méér van alles – méér groot blokraaie, fotoblokraaie, blitsblokraaie, koderaaisels, breinknopers en anagramblokraaie. Verlustig jou hierdie somer in 205 heerlike raaisels uit die boonste rakke!
-
Huisgenoot Woordsoek Mini 3
R58.00Wonderlik! Dis weer woordsoektyd! Met Woordsoek Mini no. 4 rits ons die wêreld vol. Kom al soekende saam na Namibië, die Aussies, Heidi se land, die Galápagos-eilande en al die ander wêrelde waarheen woorde jou kan neem. Glip dié klein boekie in jou sak vir wanneer jy strand toe gaan, in ʼn ry moet gaan…
-
Huisgenoot Sudoku 3
R58.00Is jy versot op sudoku? Huisgenoot se sakpas grootte Sudoku Mini no. 3 is propvol logika-oemf, en klein genoeg om in jou sak te glip. Vul dié raaisels in op die vliegtuig, in die bus of terwyl jy wag. Of span daarmee uit oor ʼn langnaweek of vakansie.
-
Huisgenoot Koderaaisel Mini 4
Original price was: R58.00.R38.00Current price is: R38.00.Laat koderaaisels jou tone omkrul van lekkerte? Koderaaisels Mini no. 4 het ’n hele klompie nuwe woord-uitdagings vir jou. Jy sal nie maklik kan ophou as jy eers begin het nie. Pak dié klein boekie in jou sak en neem die kodepret saam waar jy ook al gaan.
-
Die ABC van ADHD
R150.00Een uit 20 kinders word deur aandaggebrek-hiperaktiwiteitsindroom (ADHD) geaffekteer, en in Suid-Afrika ’n geraamde 1 miljoen volwassenes. Tog bly dit ’n toestand wat gereeld verkeerd gediagnoseer word. Daar bestaan soveel mites en misverstande oor ADHD, veral wat die behandeling daarvan betref. Hierdie spesiale uitgawe is enig in sy soort gelaai met inligting wat iemand wat…
-
Landbouweekblad Raaisels #5
Original price was: R90.00.R60.00Current price is: R60.00.Met meer as 130 raaisels sorg Landbouweekblad-raaisels vir ure se pret en plesier en keer dit dat die grysstof nie stof vergaar nie. Bederf jouself of ‘n geliefde vandag nog met hierdie geskenk wat aanhou gee!
-
Weg! Botswana Reisgids 2023/24
Original price was: R125.00.R85.00Current price is: R85.00.In hierdie uitgawe van Weg! Botswana: 180+ blyplekke, 10 Kaarte + grensinligting; Sny ‘n lyn! – Beplan jou beste toer nóg, Pandamatenga – Ontmoet die boere wat daai sorghum plant wat jy van die pad af sien. Khutse – Beroemd vir sy leeus – maar nou ook vir olifante! Savuti – Clive Walker se (wílde!)…
-
Huisgenoot Maak dit self vir kinders #2
Original price was: R75.00.R64.00Current price is: R64.00.Soek jy iets om die jongspan mee besig te hou tot hulle weer op die skoolbanke mag sit? Huisgenoot se tydskrif, Maak dit self, is net wat julle nodig het. Dis propvol opwindende, maklike én leersame selfdoenprojekte. Die oulike eksperimente en handwerkitems sal jou kroos ure lank besig hou – en alles word stap vir…
-
Huisgenoot Ware Lewensdramas (2023)
Original price was: R90.00.R68.00Current price is: R68.00.Skoksake – Die 10 volledige verhale van die rillers wat die land ruk – Die stories soos jy dit nog nooit gelees het nie.












