-
Cara – Helena Hugo
R320.00Cara is ná 35 jaar in Europa deur twee wêreldoorloë eindelik op pad terug na haar geboorteland. Dis vir haar moeilik om weer by haar Afrikaanse familie aan te pas. Vir haar voel dit soms of sy vir die res van haar lewe op reis sal wees. Het sy eindelik haar bestemming bereik?
-
Sarah plus een – Kristel Loots
R290.00Sarah het géén begeerte om met grasie oud te word nie. Sy is ’n weduwee, maar allermins eensaam. Waarmee Sarah nie rekening gehou het nie, is dat sy in dié stadium van haar lewe ’n metgesel sou nodig kry. Dit is nou wat die uitnodiging na haar vyf-en-vyftigste martriekreünie skielik van haar vra.
-
‘n Lekkerlees skoolstorie vir 14 jaar+ met ‘n unieke invalshoek van middeleeuse kuns. Die liefdesverhaal word ouderdomstoepaslik in die storie verweef.
-
Ruben Namibië en Cindy
R250.00Meerkatte, grondeekhorings, vlakvarke, ystervarke en Cindy die bobbejaan – 6 stories met foto’s en illustrasies. Volkleur-dieremanewales op elke bladsy!
-
Van April 2023 verskyn Landbouweekblad tweeweekliks – sterker nuus en aktuele ontledings, artikels met vleis, inspirerende leefstylstories en bedryfsinligting wat jy nêrens anders kry nie.
-
Huisgenoot 11 Desember 2025
R65.00Kry jou Huisgenoot tuis! Suid-Afrika se topverkoper-tydskrif bied weekliks boeiende leesstof – en elke uitgawe bevat iets vir almal in die gesin.
-
Huisgenoot Gids, SA Helde
R85.00Jy’t nie supermagte nodig om die wêreld te verander nie. Kyk hoe dié Suid-Afrikaanse baanbrekers die weg berei het vir toekomstige presteerders soos jy! Dié uitgawe bevat meer as 140 Suid-Afrikaners wat grense verskuif en op die wêreldverhoog geskitter het. Of dit nou in Hollywood, op die musiektoneel, in die sportarena, wetenskap, sakewêreld of modeverhoog…
-
Koning Charles III
R95.00In hierdie gedenkuitgawe: Koning Charles III – Hoe gaan Charles die monargie verander? Alles oor die nuwe monarg – Hartseer kinderjare, vroeë liefdes, die toegewyde pa, die dierbare oupa; Die Diana-jare – Glans, leuens, jaloesie en tragedie: wat regtig verkeerd geloop het en Camilla – Van gehate minnares tot koningingemalin en Charles se rots.
-
Einde van ‘n era – Koningin Elizabeth – 1926 tot 2022 – Rus in vrede, U Majesteit. Haar lewe – Hoe die noodlot Lilibet ’n koningin gemaak het. Haar lojaliteite – Onwrikbare toewyding aan land, gesin & diere en Haar liefde – ’n Romanse wat die toets van die tyd deurstaan het.
-
Weg! Plattaland Somer 2025/6
R140.00In hierdie uitgawe van Platteland: Stilbaai – Laat waai!; Calitzdorp hou Vetplantfees – Só hou jy dié vasbyters spekvet en gesond. 2 Feestafels vol geur – Jan Hendrik, Karen Dudley. Rommelstrooi – Die‘Zibi-tannie’ skryf vir ons! Bloukrans-plaasverblyf – Raak weg in die Moordenaarskaroo. Daar’s perde op Rehoboth! en Somerboeke – 8 van die bestes -…
-
Weg! Desember 2025-Januarie 2026
R140.00In hierdie uitgawe van Weg!: Kies jóú huisie by die see – 8 stil blyplekke tussen Witsand en Gourits. Wat doen julle Oujaarsaand? – Skrywers deel hulle feesstories. Waenhuiskrans – Waar vissers en vakansiegangers saam sit. Skeepswrakroete – Slenterstap van Port Alfred tot by die Groot-Visrivier – bring die kinders! Reisjoernaal – Toer op eie…
-
Huisgenoot Blokraaie 41
R99.00












