100 Beste koekies deur Herman Lensing

R150.00

100 Beste koekies is die nuutste kookboektydskrif uit die kombuis van die toonaangewende kosskrywer Herman Lensing.

In stock

Categories: ,

Description

100 Beste koekies is die nuutste kookboektydskrif uit die kombuis van die toonaangewende kosskrywer Herman Lensing. Dis propvol lekkerte met 100 maklike resepte vir ieder en elk se geur en smaak – selfs vir jou honde en katte! Bekende tradisionele koekie-treffers regdeur tot moderne resepte. Hierdie boek beloof om jou koekieblik dié vakansieseisoen vol te hou

Additional information

Weight 0.34 kg
Media Issue

HGBA000002

Media Product

HGBA