African Farming Nr. 3 Winter 2023

R40.00

Die derde versameluitgawe van African Farming, ’n tydskrif propvol inspirerende en praktiese stories, is nou beskikbaar.

In stock

Category:

Description

Die derde versameluitgawe van African Farming, ’n tydskrif propvol inspirerende en praktiese stories, is nou beskikbaar. Lees oor Berene Sauls, wat op die punt is om die eerste swart vroulike wynmaker te word wat haar wingerd besit, een wat sy self tot stand gebring het; Kehentse Mosimanyane, ’n tegnikus in elektriese ingenieurswese, wat gereed om ’n rewolusie in die Boerbok-teelbedryf te weeg te bring; Tracy Marobobo, wat haar ingenieursloopbaan vaarwel toegeroep het om haar pa se boerdery-erfenis voort te sit; en Sihle Maseko, ’n voormalige taxibestuurder wat nou naam maak in kommersiële boerdery. Vir nog suksesstories, waardevolle raad van ervare boere en vele meer, koop die uitgawe nou.

Additional information

Weight 0.21 kg
Media Issue

AFAA000004

Media Product

AFAA