R350.00Original price was: R350.00.R280.00Current price is: R280.00.
Dié hoogs vermaaklike dog ongewone speurroman deur die meesterverteller Chris Karsten is ideale leesvermaak vir ieder en elk. Daar is kinkels en kullery, volop skelmstreke, maar soms vang slim weliswaar sy baas.