Borrelgom – Jana du Plessis Müller

R220.00

Bea Malan, oftewel, Koningin Bea, vind met ‘n skok uit haar ouers gaan skei en dat sy en haar ma na Johannesburg verhuis. Nou bevind sy haar tussen vreemde kinders in ‘n stad wat sy nie ken nie en ‘n skool wat sy nie verstaan nie.

Out of stock