Braai & Rugby #1 Afrikaans 2023

R135.00

Hierdie is jou moet-hê braaigids  vir die 2023 Rugbywêreldbeker, want rugby en braai is immers soos vinkel en koljander!

In stock

Category: Tag: Brand: Huisgenoot

Description

Hierdie is jou moet-hê braaigids  vir die 2023 Rugbywêreldbeker, want rugby en braai is immers soos vinkel en koljander! Dit is ’n gewewe dat die braavleisvure naweek na naweek vir die sportgebeurtenis van die jaar aangesteek gaan word en met dié kookboektydskrif inspireer Herman Lensing jou met meer as 65 resepte vir disse wat jy oor die kole en in die vuur kan maak. Rugbylegendes deel ook staaltjies oor hul loopbaan.

Additional information

Weight 0.32 kg
Media Issue

BRBA000001

Media Product

BRBA