Cara – Helena Hugo

R320.00

Cara is ná 35 jaar in Europa deur twee wêreldoorloë eindelik op pad terug na haar geboorteland.  Dis vir haar moeilik om weer by haar Afrikaanse familie aan te pas. Vir haar voel dit soms of sy vir die res van haar lewe op reis sal wees. Het sy eindelik haar bestemming bereik?