Country Cooking

R88.00

In die tweede uitgawe van ons Engelse kostydskrif, Country Cooking, vertel ons die kosstories van die Kaapse Weskus en die aangrensende Sandveld.

In stock

Categories: , Brand: Landbouweekblad

Description

In die tweede uitgawe van ons Engelse kostydskrif, Country Cooking, vertel ons die kosstories van die Kaapse Weskus en die aangrensende Sandveld. Die bekende kosskrywer en Weskuskos-fanatikus Georgia East deel haar gunstelingprodukte en ’n lys van moet-stilhouplekke. Ons kook en bak met die beste produkte uit die omgewing – van vars Weskussnoek tot swartmossels, heerenbone, veldkool, Sandveldaartappels, seesout, skaapvleis en onverwerkte heuning. Tussendeur word daar tot ounag om kombuistafels in die Sandveld en teen die see gekuier, en ons leer meer by 10 boere oor die kos van die streek. Op Groote Post skink ons glase vol Weskuswyn en luister te lekker na die Pentz-familie se stories oor hul familieplaas.

Additional information

Weight 0.29 kg
Media Issue

LCCA000002

Media Product

LCCA