Die avonture van Helga Roets – Riaan Grobler

Original price was: R320.00.Current price is: R256.00.

Helga Roets woon al ses jaar by Silwerhare Aftreeoord, maar danksy haar motortjie bly sy bedrywig. Wanneer sy deur die oogarts met makulêre degenerasie gediagnoseer word, is Helga raadop. Dis dan so ’n bedrywige week wat voorlê, twee begrafnisse en ‘n troue in die Paarl!