Die Groot Afrikaanse Blokraaiboek #1

Original price was: R220.00.Current price is: R198.00.

Verkies jy blokraaie waar die leidrade binne of buite die raaisel staan, Koderaaisels of Sudoku? Die Groot Afrikaanse Blokraaiboek bevat alles!

Description

Verkies jy blokraaie waar die leidrade binne of buite die raaisel staan, Koderaaisels of Sudoku? Die Groot Afrikaanse Blokraaiboek bevat alles!

Hierdie Versameling bevat meer as 200 van die beste blokraaisels en ander speletjies wat in Media24 se gewilde tydskrifte soos Sarie, Weg, Tuis en Landbouweekblad verskyn het. Dit beloof om jou ure land te vermaak en uit te daag.

Dit is boonop die perfekte geskenk vir enige blokraaiverslaafde.