Die mooiste stories van Helena Lochner

R240.00

“Die Hans Andersen van Suid-Afrika” – dit is die erenaam wat Helena Lochner in Noorweë gekry het.  Die keur van haar mooiste verhale wat hier byeengebring is, sluit die bekendstes in soos “Ou Tante Langtand”, “Die Pratende Pot” en “Die Boomprinses”. Die bundel bevat nuwe illustrasies om ’n jong geslag Afrikaanse kinders te bekoor.

In stock