Die rooi angelier – Eleanor Baker

R270.00

Moord- en-roofspeurder Adriaan Kruger is warm op die spoor van ’n reeksmoordenaar. Maar hoe trek jy iemand vas wat só berekenend toeslaan, iemand wat pynlik netjies te werk gaan en oënskynlik geen leidrade agterlaat nie?