Donkerhart (Henda Olivier)

Original price was: R350.00.Current price is: R280.00.

In 2019 verdwyn Tilla Hart se tweejarige Mia – spoorloos.  En nou, ses jaar later, is daar steeds geen antwoorde nie. Wanneer ’n jong filmmaker opdaag om ’n dokumentêr te maak, dreig die waarheid om aan die lig te kom. Tilla worstel met selfverwyt en wens dat almal haar net met rus wil laat .…