Drie moorde in die baai – Madelein Rust

Original price was: R350.00.Current price is: R280.00.

Met dié lekkerlees- cosy crime bewys Madelein Rust weer eens hoe naatloos sy tussen genres kan beweeg. Drie moorde in die Baai is terselfdertyd spanningsvol, skreeusnaaks, intelligent en propvol kwinkslae en ontluikende romanse.