Dit neem ’n jaar vir die aarde om een keer om die son te wentel. In dié tyd kan geweldig baie gebeur, bitter én soet. Die aangrypende verhaal van ’n gesin wat op die oog af gelukkig is . . . Maar dan vind ’n tragedie plaas wat tergende vrae tot gevolg het, en alles verander oornag.…