Einde en begin – Michele Meyer

R295.00

Op ’n sendingstasie in Rhodesië beleef Marié die wêreld om haar met verwondering, humor, nuuskierigheid en, soos sy ouer word, met groeiende ontnugtering.