Ek gaan skool toe! – Philip de Vos

R195.00

Maak kinders opgewonde vir hulle eerste skooldag met hierdie boeiende flappieboek, pragtig vertaal deur geliefde skrywer, Philip de Vos. Jong lesers sal verskillende skoolavonture ontdek met 50 flappies vol verrassings en rymteks.

Out of stock