Geroep vir meer – Hykie Berg

Original price was: R250.00.Current price is: R200.00.

Jou wildste drome kom nie naby aan dit wat God vir jou beplan het nie. Hykie Berg, bekende akteur, outeur en entrepeneur gee praktiese riglyne oor hoe om suksesvol te wees en jou drome te bewaar. Hy gesels oor kwessies soos selfdissipline en intensionele optrede. Dis moontlik vir jou om ‘n buitengewone lewe te lei.