Additional information
Weight | 0.23 kg |
---|
R75.00
As jy versot is op woorde, maar gereeld jou bril nader trek om te lees of blokraaie in te vul, is hierdie tydskrif vir jou! Die leidrade in Grootdruk Raaisels is dubbel so groot as gewoonlik! Met dié uitgawe kan jy blokraaie geniet sonder dat dit soveel inspanning vir jou oë is. Laat jou brein werk terwyl jou oë rus!
Weight | 0.23 kg |
---|