Hans hou bruilof – Rudie van Rensburg

R280.00

Toe Hans besluit om te trou, laat sy aanstaande bruid se ryk familie die troureëlings aan ’n befaamde troubeplanner, Alexander Fokkens, oor. Maar gou besef Fokkens dat Hans hom nie laat hiet en gebied nie.

Out of stock