Huisgenoot Aftrede #2

R75.00

Huisgenoot-Aftrede is terug op aanvraag met bygewerkte inligting wat jou sal help met die regte ingesteldheid om dié lewensfase met oorgawe aan te pak en te beleef.

Out of stock

SKU: 600988052556023002 Categories: , Brand: Huisgenoot

Description

Huisgenoot-Aftrede is terug op aanvraag met bygewerkte inligting wat jou sal help met die regte ingesteldheid om dié lewensfase met oorgawe aan te pak en te beleef. Die artikel-aanbod sluit in:  ʼn aftiklysie vanaf vyf jaar voor jou aftrede, geldbestuur, winskopies vir 60-plussers, hoe om jou eie besigheid te begin, raad oor verhoudings, waar om te woon, gesondheidsake en nog baie meer.

Additional information

Weight 0.19 kg
Media Issue

HATA000002

Media Product

HATA