Huisgenoot Blokraaie #37

R95.00

Hier is 191 raaisels vir besig bly én ontspan op die lang, warm somerdae. Huisgenoot se nuutste bielieboek is ’n heerlike bederf vir almal wat versot is op blokraaie. Groot blokraaie, fotoblokraaie, koderaaisels, blitsies, breinknopers, anagramblokraaie en meer – hier wag ’n raaiselfees!

In stock