HUISGENOOT BLOKRAAIE IN GROOTDRUK NO. 4

R68.00

Jy hoef nie jou oë moeg te maak om jou brein fiks te hou nie! Huisgenoot se Blokraaie in Groot Druk is ’n fantastiese besigblyboek vir woordliefhebbers wat nie meer so fyn kan kyk nie.

Category: Brand: Huisgenoot

Description

Jy hoef nie jou oë moeg te maak om jou brein fiks te hou nie! Huisgenoot se Blokraaie in Groot Druk is ’n fantastiese besigblyboek vir woordliefhebbers wat nie meer so fyn kan kyk nie. In die vierde uitgawe kry jy ’n uitgesoekte versameling Huisgenoot-blokraaie in al hul glorie – al verskil is die leidrade is aansienlik groter en ’n fees om te lees! Vul jou dae met blokraaipret uit die boonste rakke.

Additional information

Weight 0.19 kg
Media Issue

HGDA

Media Product

HDGA000004