Huisgenoot Blokraaie No 30

R65.00

Bederf jouself met die heerlike uitdaging wat Huisgenoot-Blokraaie no. 30 jou bied!

Category: Brand: Huisgenoot

Description

Bederf jouself met die heerlike uitdaging wat Huisgenoot-Blokraaie no. 30 jou bied! Wat is nou lekkerder as om Huisgenoot-raaisels in jou ledige tydjies te ontrafel? Toets jou woordvaardigheid en gee jou algemene kennis ʼn hupstoot met ’n verskeidenheid groot blokraaie, fotoblokraaie, blitsies, breinknopers, koderaaisels en anagramraaie. Kyk of jy hulle almal kan baasraak voordat ons volgende blokraaiboek verskyn!

Additional information

Weight 0.22 kg
Media Issue

HBRA

Media Product

HBRA000030