Toets jou kennis, verbreed jou woordeskat, gee jou brein woema. Met die herfsuitgawe van Huisgenoot Blokraaie bring ons vir jou vele goedvoeloomblikke: Daardie opwinding wanneer jy die gesig in ’n fotoblokraai herken en ’n nuwe uitdaging kan afskop of die salige lekkerte wanneer jy die laaste woord invul … Kry jou Huisgenoot Blokraaie vandag vir…
In stock