Huisgenoot Brei 2024

R80.00

Maande se plesier lê voor in die nuwe Huisgenoot Brei. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Knus komberse en pragtige kussings, tot kreatiewe projekte en bederf. Met dié tydskrif het jy net jou…

In stock