Jy’t nie supermagte nodig om die wêreld te verander nie. Kyk hoe dié Suid-Afrikaanse baanbrekers die weg berei het vir toekomstige presteerders soos jy! Dié uitgawe bevat meer as 140 Suid-Afrikaners wat grense verskuif en op die wêreldverhoog geskitter het. Of dit nou in Hollywood, op die musiektoneel, in die sportarena, wetenskap, sakewêreld of modeverhoog…
In stock