R80.00Original price was: R80.00.R55.00Current price is: R55.00.
Dis alles wat jy van Huisgenoot-blokraaie verwag – net beter, want ál die blokraaie is lieflik groot gedruk! Sonder die inspanning om fyn te kyk, wag daar ure se blokraaipret in Huisgenoot Blokraaie in Groot Druk no. 6.