Description
Ontmoet die supersterre van die diereryk!
Leer ken die grootste en vinnigste diere op aarde, dié wat op uiters moeilike plekke oorleef én die heel gevaarlikste diere wat bestaan – en nog ’n paar onwaarskynlike superdiere! Hierdie tydskrif is propvol interessante feite oor diere met een of ander unieke vaardigheid of eienskap – en pragtige illustrasies om jong lesers te boei. PLUS: Daag jou vriende uit met hierdie lekker troefkaart-speletjie!