Huisgenoot, Koning Charles III

R95.00

Wees gegroet, koning Charles III! Huisgenoot se spesiale gedenkuitgawe ter viering van die nuwe koning se kroning is gepak met fassinerende stories en asemrowende foto’s vir koninklike aanhangers.

In stock

Categories: , Brand: Huisgenoot

Description

Wees gegroet, koning Charles III! Huisgenoot se spesiale gedenkuitgawe ter viering van die nuwe koning se kroning is gepak met fassinerende stories en asemrowende foto’s vir koninklike aanhangers. Lees alles oor sy gekwelde kindertyd, die fiasko van sy huwelik met Diana en sy stryd om aanvaarding voor hy uiteindelik saam met Camilla geluk gevind het – en die rol kon inneem waarop hy hom 70 jaar lank voorberei het.

Additional information

Weight 0.26 kg
Media Issue

HGMA000004

Media Product

HGMA