Huisgenoot Koningin Elizabeth II gedenk uitgawe

R85.00

Moenie dié spesiale viering van koningin Elizabeth se merkwaardige lewe misloop nie! Die gedenkuitgawe is gepak met lekkerlees-artikels oor haar buitengewone bewind.

In stock

Category: Brand: Huisgenoot

Description

Moenie dié spesiale viering van koningin Elizabeth se merkwaardige lewe misloop nie! Die gedenkuitgawe is gepak met lekkerlees-artikels oor haar buitengewone bewind. Jy kan lees oor haar grootwordjare, haar romanse met Philip, haar tyd as weermagsoldaat en natuurlik alles oor haar uitgebreide familie, haar vierpotige vriende, haar klerekas en veral haar toewyding en lojaliteit aan haar mense. Elke blad bevat pragtige foto’s wat deur die jare geneem is, van haar kindertyd tot en met haar platinum-jubileum.

Additional information

Weight 0.35 kg
Media Issue

HGMA000003

Media Product

HGMA