Huisgenoot Koninklikes 2023

R85.00

In stock

Categories: , Brand: Huisgenoot

Description

Kom meer te wete oor 26 van die wêreld se glansrykste koninginne en prinsesse – hul meesleurende lewens, boeiende liefdesverhale, oorwinnings en, ja, ook hul skandale. Die meeste van dié vroue het hul wortels in die burgerstand, vir party wou prinse hul troon opoffer en ander het dit reggekry om koningshuise te transformeer en met moderne waardes toe te rus. Hier’s hope glans en drama om jou vasgenael te hou.

Additional information

Weight 0.26 kg
Media Issue

LBGA000003

Media Product

LBGA