Huisgenoot Koninklikes

R85.00

In hierdie spesiale uitgawe van Huisgenoot Koninklikes: Koninginne & prinsesse – Hul lewens, liefdes, skandale en triomfe; Europa, Brittanje, Die Ooste… – Die vroue wat als vir hul mense opoffer; 26 Glansvroue op die wêreld se spogtrone – Kate, Charlene, Meghan, Caroline, Stéphanie, Máxima, Sofia, Masako en nog baie meer. My vrou of my troon!…

In stock