In hierdie uitgawe van Huisgenoot Junior: Vreemde en fantastiese plekke en diere. Verken die 7 vastelande; Ontdek ongelooflike feite oor ons pragtige planeet. Vreemde dierasies, vuurwarm spuitfonteine, ruimteklippe op ysvelde, uitgestrekte spieëlvlaktes, grillerige grotte, bont berge, hemelligte, ondergrondse wonders en nog baie meer.
Out of stock