Huisgenoot Rugby 2023

R80.00

Dis weer daai lekker tyd – dis Wêreldbekertyd wanneer Suid-Afrika soos een man agter die manne­ in groen-en-goud staan.

In stock

Category: Tag: Brand: Huisgenoot

Description

Dis weer daai lekker tyd – dis Wêreldbekertyd wanneer Suid-Afrika soos een man agter die manne­ in groen-en-goud staan. Vang saam met ons gees met ’n kykie op rugby se pad tot hier, ons vorige Wêreldbekeroorwinnings, ons helde en al die aksie wat wag. Lees oor ons helde se Wêreldbekerherinneringe, die rekords, spesiale rugbystaaltjies en kry ook heerlike raaisels en resepte.

Additional information

Weight 0.22 kg
Media Product

HGOA