Huisgenoot Sudoku Mini #5

R60.00

Laat jou stres wegsmelt met meer as 130 logikaspeletjies. Van vinnige en klassieke sudoku’s tot uitdagende somdoku’s, legkaartsudoku’s en monstersudoku’s – hier is iets vir elke luim. Of jou dag nou saai of stormagtig voel, Huisgenoot-Sudoku Mini no. 5 se raaisels is pure sonskyn vir die brein.

In stock