Huisgenoot Wiskunde Flitskaarte

R165.00

Maak somme pret! Die prettige flitskaarte sal enige kind lus maak vir wiskunde.

In stock

Categories: , Brand: Huisgenoot

Description

Maak somme pret! Die prettige flitskaarte sal enige kind lus maak vir wiskunde. Elke pakkie bevat al die getalle van 1 tot 100 en die nodige wiskundige bewerkings, asook kleiner as en groter as. Berei solank jou gr. R-kind voor vir die laerskool of oefen die konsepte van die grondslagfase met jou kind in gr. 1-3.

Additional information

Weight 0.03 kg
Media Issue

HUBA000002

Media Product

HUBA