Huisgenoot Woordsoek #13

Original price was: R72.00.Current price is: R45.00.

Vat die spoor van meer as 1 500 wegkruipwoorde in ons mooie taal en kom meer te wete oor alles en nog wat. Met Huisgenoot-Woordsoek no. 13 gee jy al soekende jou woordeskat, algemene kennis en spelvermoë ’n hupstoot. Hou ook die kinders konstruktief besig met 20 bladsye prettemas spesiaal vir hulle.

In stock