Kaptein Onderbroek en die geveg met die tandetoilette – Dav Pilkey

R205.00

George en Harold is gewoonlik verantwoordelike kinders – wanneer daar amok is, is hulle gewoonlik daarvoor verantwoordelik! Hierdie keer boemerang hulle jongste poets en hulle skep per ongeluk ’n hele weermag tandetoilette. Gelukkig ken hulle ’n superheld wie se onderbroekrek ’n gevaarlike wapen is. Dit lyk na nóg ’n opdrag vir Kaptein Onderbroek!

Out of stock