Kaptein Onderbroek en die inval van die koelbloedige kostannies – Dav Pilkey

R195.00

George en Harold het al vir amper almal in Leergierig Laer ’n poets of twee gebak. Wanneer hulle nuutste poets veroorsaak dat die skool se kostannies bedank, stel mnr. Mor drie ongewone tannies aan – wat boonop baie soos aliens lyk! Sal Kaptein Onderbroek die skool en kinders kan red?

Out of stock