Karoo Wildsvleis (Annetjie Reynolds, Lynne Minnaar)

Original price was: R390.00.Current price is: R312.00.

Karoo Wildsvleis bied ’n meesterklas in wildskookkuns – dit neem jou van die ongerepte jagveld na die slagkamer en wys jou hoe om ’n karkas in die onderskeie snitte op te sny, en dan na die kombuis vir die beste gaarmaakmetodes, marinades en smulsouse. Voeg daarby wenke vir koue en warm beroking, nat- en droogpekel, verwerking…