In hierdie gedenkuitgawe: Koning Charles III – Hoe gaan Charles die monargie verander? Alles oor die nuwe monarg – Hartseer kinderjare, vroeë liefdes, die toegewyde pa, die dierbare oupa; Die Diana-jare – Glans, leuens, jaloesie en tragedie: wat regtig verkeerd geloop het en Camilla – Van gehate minnares tot koningingemalin en Charles se rots.
In stock