SIGN UP FOR OUR NEWSLETTER AND GET 10% OFF YOUR FIRST PURCHASE OVER R400. SIGN UP NOW
Ontdek nog ‘n merkwaardige kookboektydskrif deur Herman Lensing, met meer as 65 maklik-om-te-maak resepte vir die huiskok – dit sluit in vir ontbyt, middagete, aandete en soet lekkernye.
In stock
Ontdek nog ‘n merkwaardige kookboektydskrif deur Herman Lensing, met meer as 65 maklik-om-te-maak resepte vir die huiskok – dit sluit in vir ontbyt, middagete, aandete en soet lekkernye. Van geurige, smaakvolle geregte, wat in jou mikrogolf voorberei word tot die slim, tydbesparende voordele van jou drukkoker. Herontdek die gerief van jou “slow cooker” om trooskos moeiteloos voor te berei, en herleef ook die nostalgie van die braaipan. Plus, span jou lugbraaier beter in om jou kosmaakvaardighede na nuwe hoogtes neem. Met hierdie kombuiskatoeters, wat die toets van tyd weerstaan het, transformeer Herman alledaagse kos in gourmet-disse.
Media Issue | RDHA000001 |
---|---|
Media Product | RDHA |